OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,801 Episodes
560 – 580

Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste kommoditeitspryse

Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Beide wit- en geelmieliespotpryse het weer gestyg hierdie week. Sojapryse het week-op-week gestyg. Die gunstige weer in die VSA, kan ook ‘n invloed uitoefen. Sonneblomspotpryse het ook weer gestyg hierdie week. Koringspotprys het gedaal, terwyl sorghumpryse…
4 Oct 2023 8AM 2 min

Dr. Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het verswak teenoor die dollar hierdie week. Beurtkrag is een van die belangrikste oorsake hiervan. Hierdie week het speenkalfpryse teen die verwagting in gedaal. Meer diere is egter in die mark. Stoorlammerpryse het effens gestyg…
4 Oct 2023 8AM 4 min

Daling in Merinowol-aanbod word voorspel

'n Daling in Merinowol-aanbod van tussen 20%-30% word voorspel as gevolg van die Australiese regering se verbintenis tot die uitfasering van lewendige skaap uitvoere.
25 Sep 2023 1AM 1 min
560 – 580