Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Dr Johnny van der Merwe, landbou-ekonoom aan die Noordwes Universiteit en uitvoerende direkteur van AMT lewer die onlangse SAFEX-nuus en beskryf die vooruitsigte vir plaaslike pryse.
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige wat spesialiseer in grondsake, bespreek vandag die kwessie rondom vergoeding vir grond, wat vir grondhervorming geoormerk is.
Nuwe tegnologie word tans ontwikkel om wol biologies te oes. Die doel is om biologiesgebaseerde skaaphantering en vagverwyderingstelsels te ontwikkel. Swak punte in wol moet geidentifiseer en hierdie verswakte wol word van skape verwyder.
Hans-Jurie Moolman is 'n bekende regskundige wat spesialiseer in grondkunde en hy bespreek vandag verder die onderwerp van grafte en begrafnisse op plase en die regte van eienaars en persone wat op die plaas bly en/of werk. Daar is verskeie wetgewings wat hierdie prosesse reguleer en Moolman verduidelik volledig hoe…
10 Dec 2023 10PM
4 min
480 – 500
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.