Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Pieter Möller berig oor die gewilde Bloemskou Suiwelprodukkompetisie wat eersdaags in Bloemfontein aangebied word en groot belangstelling ontvang het met 'n toename van 35% op verlede jaar se inskrywings.
Daar is nog rede vir optimism in die Suid-Afrikaanse ekonomie. OFM Agri se Pieter Möller het verlede week by Mosaic Equity se kongres in Pretoria met bekende ekonoom, Dr Roelof Botha, gesels…
17 Mar 2024 11PM
2 min
420 – 440
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.