Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Pieter Möller het verlede week die bekende landboumaatskapphy, Molatek, se konferensie in Namibië bygewoon en gesels met die maatskappy se Uitvoerende hoof.
Pieter Möller gesels met 'n leierboer uit Noordwes, Tom van Rooyen, wat 'n oorsig gee van huidige landboutoestande en hoe dit die plantseisoen beïnvloed.
Pieter Moller berig oor 'n internasionale gebeurtenis wat vir eeue en dekades 'n invloed op die seekoeibevolking se getalle het.
16 Oct 2024 11PM
2 min
300 – 320
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.