OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,819 Episodes
1500 – 1520

Nuwe Bankkaart vir Veilings

'n Veilingshuis het 'n nuwe bankkaart ontwikkel, spesiaal gemaak om by veilings te kan koop en verkoop.
6 Apr 2021 11PM 1 min

'n Terublik op die Imperking

'Dr Frikkie Maré van die UV kyk terug na 'n jaar gelede tydens streng inperkings en watter gewoontes verbruikers intussen aangeleer het.
5 Apr 2021 11PM 3 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
2 Apr 2021 3AM 4 min

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit

Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat, bespreek die ekonomiese gevolge van klein format, wat ‘n onderneming groot skade kan berokken. Hy vergelyk die gebeure by die Suez-kanaal en die impak wat dit op die wereld se ekonomie het. Klein jakkalsies wat groot skade aan ‘n sogenaamde wingerd kan…
30 Mar 2021 1AM 3 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller, bekende motiveringspreker en “life coach” in die landbousektor, deel sy weeklikse inspirasie vir die naweek. Hy deel sy ervarings met gewone mense in die samelewing en die belangrike lewenslessies wat hy daaruit kon neem. Verder verwys ook na positiewe geleenthede wat mense kan gebruik om hulself in ‘n…
26 Mar 2021 1AM 4 min

19 Mar 2021 1AM 3 min
1500 – 1520