OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,800 Episodes
140 – 160

Voorsorgmaatreëls BKS

Pieter Möller gesels met Christopher Havenga van die Boran Telersgenootskap om uit te vind watter voorsorgmaatreëls getref word teen die huidige bek-en-klouseer uitbrekings…
30 Jun 2025 11PM 1 min

Kameelmelkboerdery: Episode 4

In ons reeks oor kameelmelkboerdery, gesels PM verder oor die produkte en onder andere die verskil in smaak teenoor koeimelk.
29 Jun 2025 11PM 2 min

Wildskosfees

Pieter Möller gesels met die bekende eienaar van 'n gasteplaas wat jaarliks 'n gewilde Wildskosfees aanbied.
25 Jun 2025 10AM 3 min

Wêreld Suiwelberaad

Pieter Moller berig oor die besprekingspunte en inligting wat gedeel is by die mees onlangse Wêreld Suiwelberaad.
16 Jun 2025 7AM 2 min

Veediefstal onder die loep

Pieter Möller neem verder veediefstal onder die loep en die uitdagings wat dit vir die veebedryf inhou.
10 Jun 2025 3AM 4 min

Boek oor legende in wynbedryf

Pieter Möller berig oor 'n boek wat pas verskyn het oor 'n legende in die Suid-Afrikaanse wynbedryf.
1 Jun 2025 11PM 2 min
140 – 160