Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
2,045 Episodes
280 – 300

ToekomsVenster | Waar dankbaarheid en genade leef

Ons het gewoond geraak aan gemak. Ons doen min moeite. Jesus moet sommer aflewer binne 60 minute of minder. Ons wil nie wag nie. Ek het sommer baie om oor te dink wanneer ek wegry.
22 Apr 2025 1PM 5 min

ToekomsVenster | In die begin

Dalk kan ons gebed wees: Here, waarmee wil U ʼn begin maak in my lewe? Help my om die vertroue waardig te wee
9 Apr 2025 9AM 5 min
280 – 300