Maroela Media ToekomsVenster

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Daily Afrikaans South Africa Christianity
1,944 Episodes
160 – 180

ToekomsVenster | Wees die lig

Is dit nie so dat die krag van die Heilige Gees die gewaande krag van die duiwel heeltemal oorskadu nie?
12 May 2025 9AM 4 min

ToekomsVenster | Oordink jy alles?

Uiteraard wil die bose nie hê dat jy daarmee moet besig raak nie, want hy beroof jou van die vervulling van sondevergifnis en ʼn nuwe lewe.
12 May 2025 9AM 4 min
160 – 180