“Daar is wel goed wat ons bereid is om met mense te deel om hulle ʼn dieper idee te gee van wie ons is, soos byvoorbeeld dat ek en Karlien vir ʼn ruk in ons lewe in ʼn woonwa gebly het.”
“Ek is trots daarop om Afrikaans te wees en ek is trots daarop dat ek reg oor die wêreld kan gaan en die taal soveel as moontlik bevorder, en dit in die beste lig te stel wat ek moontlik kan,” sê Parow.
Diaan Lawrenson het tydens ʼn onderhoud met Cyril Blackburn van Maroela Media gesê buiten dat dié rol van Ingrid Dorfling in Raaiselkind “emosioneel sy tol geëis het” moes sy veral “diep grawe om emosioneel eerlik te wees”.
Cyril Blackburn gesels met Juan Boucher oor sy nuutste album "Onthou jy om jonk'".
30 Jan 2018
16 min
1280 – 1287
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.