OFM OFM News

OFM News

OFM News, in touch with your world. Covering local and national news focusing on the Free State, Northern Cape, North West and the Vaal. See more: https://www.ofm.co.za/News
Hourly English South Africa News · Business
7,567 Episodes
3640 – 3660

Landbounuus-podcast: Estina-suiwelprojek het misluk weens beweerde korrupsie

Die omstrede Estina-suiwelprojek het misluk weens beweerde korrupsie. Die Zondo-kommissie van ondersoek het gister gehoor dat R100 miljoen bestee is aan dié grondhervormingsprojek, terwyl daar geen begunstigdes was nie. DA-lid en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse Wetgewer, Roy Jankielsohn, het Dinsdagoggend telefonies vanuit Johannesburg op die Before…
23 Jul 2019 12PM 3 min

FS Legislature Speaker, Zanele Sifuba

FS Legislature Speaker, Zanele Sifuba calls for order and respect in the legislature, following the racially charged squabble between the DA and Mojalefa Buti.
11 Jul 2019 7AM 1 min

Landbounuus-podcast: Jongboere skenk voer aan Griekwastad boere

'n Groep jongboere van die Douglas-distrik in die Noord-Kaap reik uit na boere deur middel van voerskenkings in die Griekwastad-distrik, om aan hulle moed te gee. Dit is volgens 'n organiseerder van die insiatief, Henry du Toit, wat sowat 40 jongboere in die Douglas-besproeiingsgebied byeengebring het om hulp aan boere…
10 Jul 2019 11AM 3 min
3640 – 3660