OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,927 Episodes
2860 – 2880

Agri Hour: 10 February, Elsabé Richard

The South African Canegrowers Association NPC (SA Canegrowers) has made a call to government to fast-track action on its commitments under the Sugar Industry Masterplan. The association says the industry has been facing threats such as, amongst others, cheap sugar imports. OFM News’ Elsabé Richard has more…
9 Feb 2021 6AM 3 min

Agri-Uur: 10 Februarie, Toit Wessels

Uitstallers verkies eerder om die 2021 Nampo Oesdag in lewende lywe te ervaar as wat dit weer virtueel plaasvind. Toit Wessels, assistentbestuurder vir Nampo en bemarking by Graan SA, sê uitstallers het ‘n vraelys hieroor ingevul.
9 Feb 2021 4AM 4 min

Agri Hour: 9 February, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
8 Feb 2021 2AM 5 min

Agri-Uur: 8 Februarie, Jacques le Roux

OVK het ‘n nuwe hoofbestuurder vir die afdeling Vesel aangestel Jacques le Roux gaan die leisels by OVK se Port Elizabeth-kantoor oorneem. Le Roux het met OFM-nuus gedeel wat sy planne vir die volgende jaar is, sowel as ‘n oorsig van hoe dit tans in die wolbedryf gaan. Hier is…
5 Feb 2021 2AM 2 min

Agri-Uur: 5 Februarie, Heinrich Victor

Vooruitsigte toon dat die Rand teen die vernaamste geldeenhede mag versterk. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by dat met die gesamentlike effek van die Chinese Nuwejaarsvieringe op hande, is die verwagting dat die wolmark mag sywaarts beweeg. Hier is Victor…
4 Feb 2021 5AM 4 min

Agri Hour: 5 February, Denene Erasmus

In our Friday insert, only on OFM News' Agri Hour, Elsabé Richard speaks to the editor of Farmer’s Weekly, Denene Erasmus, about the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website…
4 Feb 2021 3AM 7 min

Agri-Uur: 4 Februarie, Jacques Strydom

Mense wat in stede woon, het 'n behoefte aan agri-toerisme, veral ná streng Covid-19-inperkingsregulasies. Jacques Strydom, eienaar van Middelwaterplaas in die Vrystaat, sê agri-toerisme bied ‘n gevoel van ontsnapping van die onsekere en stresvolle tyd waarin ons ons nou bevind. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met hom gepraat…
3 Feb 2021 5AM 4 min

Agri-Uur: 4 Februarie, Kobus Laubscher

Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Elsabé Richard met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. Hier is Laubscher…
3 Feb 2021 4AM 5 min

Agri-Uur: 4 Februarie, Chris Derksen

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewende hawe. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as…
3 Feb 2021 3AM 2 min

Agri Hour: 3 February, Elsabé Richard

Crop farmers are being urged to be on the lookout for the Fall Armyworm, especially after recent rainfall. OFM News’ Elsabé Richard has more…
2 Feb 2021 8AM 2 min

Agri-Uur: 3 Februarie, Nicol Jansen

Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê boere moet seker maak dat hulle die regte inligting twee keer per dag kry ten opsigte van die vloei en vlakke van die plaaslike riviere. Dit volg nadat swaar reën onlangs in groot dele van Sentraal Suid-Afrika ervaar is. Hier is Jansen…
2 Feb 2021 7AM 4 min

Agri Hour: 2 February, Wandile Sihlobo

As usual on the Agri Hour, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He also provides more information about the latest developments in the agricultural sector.
2 Feb 2021 12AM 4 min

Agri-Uur: 2 Februarie, LUR Bently Vass

Die Noord-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en Menslike Nedersettings, Bently Vass, praat oor die onlangse swaar reën en vloedskade in die provinsie. OFM-nuus se Cathy Dlodlo het met hom hieroor gepraat…
1 Feb 2021 6AM 2 min

Agri Hour: 2 February, Dr Esam Elgorashi

Symptoms of plant poisoning in livestock may vary depending on which organ of the animal is affected. According to Dr Esam Elgorashi, specialist researcher in toxic and medicinal plants at the Agricultural Research Council (ARC), farmers need to be vigilant and contact a veterinarian once symptoms occur. OFM News’ Elsabé…
1 Feb 2021 4AM 5 min
2860 – 2880