
0 CHANNELS
Welkom by die amptelike Paarl Interskole Pop-Up Kanaal Bly op hoogte van die grootste intersekole in die wêreld! Luister na eksklusiewe onderhoude met die rugby-, hokkie- en netbalkapteine en -afrigters, asook die skoolhoofde van Paarl Gimnasium, Hoër Jongenskool Paarl en Hoër Meisieskool Paarl. Luister ook na regstreekse kommentaar van die…
















